Talle mense moes hul huise ontruim en vlug na veilige bestemmings. Daar is ook ’n groot aantal mense wat nie kon ontsnap nie … Groot skade is aangerig deur groot branders, dakke wat afgewaai het, huise wat oorspoel het en natuurlik ’n groot deel van Knysna wat ontruim moes word as gevolg van brande wat vinning versprei het. In ’n kwessie van ure het ’n paar mense se lewens drasties verander.
Kyk hier na ’n paar foto’s en video’s van die verwoestende brande in Knysna:

Foto: Facebook

Foto: Facebook
[WATCH AND LISTEN] A first-hand account of the #KnysnaFire… Pics: Twitter.
Posted by Jamaine Krige on Wednesday, 7 June 2017
Serious property damage at Knysna Heights after the fire. From Cape Talk.
Posted by Storm Report on Thursday, 8 June 2017
Kyk hier na foto’s en videos van wat in die Kaap gebeur het

Foto: Facebook

Foto: Facebook @1SecondLater
Don't mess with mother nature……. Cape Town storm this afternoon…..
Posted by Intelligence Bureau SA on Wednesday, 7 June 2017
ON THE N1 OUTSIDE WORCESTER – TRUCK BLOWN OVERNews, Accidents, Robberies & IncidentsVideo Credit: Andre Conradie MORE STORM UPDATES, VIDEOS, PHOTOS HERE >>> http://goo.gl/CGJ2P6
Posted by News, Accidents, Robberies & Incidents on Wednesday, 7 June 2017
Cape Town storm footage.
Posted by Cape Daily on Wednesday, 7 June 2017
Ons gedagtes en gebede gaan uit aan almal wat skade gely het. As jy wil help of ’n donasie wil maak, kan jy die volgende doen:
- Gift of the Givers is besig om water te vervoer na Knysna as jy wil geld skenk of ’n bydrae wil lewer. Klik hier vir meer inligting.
- Pick n Pay het ook met die inisiatief begin dat jy met jou Smartshopper-kaart punte kan skenk om vir slagoffers kos en ander behoeftighede te koop, of jy kan self by hul aanlynwinkel items koop waarna hulle dit by die dele wat hulp kort laat aflewer. Klik hier vir meer inligting.