Met wit wat nou hoogmode is, kan jy jou eie idee van ’n spierwit Kersfees by jou klerekas voeg. ’n Wit rokkie met pragtige skouer-detail of vleiende neklyn kan wondere verrig. Dra dit saam met bloedrooi lipstiffie of mooi rooi geverfde naels om steeds die Kersfees-gevoel te behou.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Speel met bykomstighede. Jy kan ekstra rooi by jou uitrusting voeg deur ’n palmhandsakkie, skoene of juwele in dieprooi by jou wit voorkoms te dra. Behou ’n balans deur seker te maak die bykomstighede wat jy kies, komplimenteer die wit goed.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }As jy iemand is wat hou van ’n tikkie glans, kan jy as alternatief wit saam met silwer dra. Dink silwer blinkers, kralewerk of ’n assimetriese insetsel van dié sprankelende kleur. Probeer selfs ’n kop-tot-toon silwer voorkoms – jy sal beslis skitter vir Kersfees!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.