Die uitdaging is om raak te sien wanneer jou liggaam homself kan help en wanneer die kwaal ernstig genoeg is om ’n ekspert in te kry.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hieronder volg ’n lys van tekens wat gewoonlik dui op iets buite die gewone. As enige daarvan nie vanself binne twee weke weggaan nie, gaan spreek jou dokter of internis, sê dr. Dominique Stott, Uitvoerende Bestuurder vir Mediese Standaarde by PPS.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Wat as jy wag?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die toestand raak net al erger, jou liggaam verswak en kry meer skade, en dit raak baie duurder om te genees. Dit kan jou mediese fonds uitput, en jou sélf bitter baie geld kos.
Voorkoming is doodeenvoudig goedkoper.
Dit is baie goedkoper om op statiene te wees as om vir ’n hartomleiding te gaan of van ‘n hartaanval of beroerte te herstel.
Ernstige simptome van gevaarliker siektes
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }• Jou voete, enkels en hande is geswel
• Pofferige oë
• ’n Klopping, teerheid of swelling in ’n aar
• Enige knoppe of harde swellings veral in jou pelvis of oor jou middellyf of aan jou nek of keel
• Enige pyn oor jou hart as jy oefen of onder baie werkdruk is
• Onverklaarbare sweet en gloede
• Naarheid
• As jy vanself gewig verloor
• Urienprobleme en onwelriekende uriene
• Chroniese diarree en/of hardlywigheid. Enige verandering in jou maagroetine
• Erektiele disfunksie
• Stres wat jou vang en ly tot woede, roekeloosheid (soos om kanse op die pad te vat, te veel te drink) hoofpyn, slaaploosheid of verlies aan belangstelling in die dinge wat jy altyd geniet het)
• Skielike dors
• ’n Aanhoudende hoes
• Moegheid
• Hoofpyn
• Enige pyn
Lees ook: Sooibrand? Nóóit weer nie!
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.