3 GRATIS besigbly-aktiwiteite om nou af te laai
3 GRATIS besigbly-aktiwiteite om nou af te laai saamgestel deur Catherine Schenck
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Ons het in ons argiewe ’n paar blokraaie, woordspeletjies en raaisels gaan vind wat jy by die huis kan aflaai en uitdruk. Daar is selfs ’n paar lekker speletjies vir kinders!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Vir kinders en grootmense!
Laai die oulike GRATIS inkleur-weergawe van “A is vir Aanmekaaralfabetwoorde” af. Die hele familie sal die nuwe woorde geniet en die illustrasies is te heerlik om in te kleur.
“A is vir Aanmekaaralfbetwoorde” is Werner du Toit se eerste boek. Hy is ’n pa van twee en woon in Kaapstad.
“Ek het ’n inkleurweergawe van “A is vir Aanmekaaralfabetwoorde” gemaak om die verveeldheid van tuisbly so bietjie meer draagbaar te maak! Deel dit gerus met jou vriende en bly veilig tydens COVID-19!” sê Werner.
Papierpoppe is ’n gier wat by menige generasies herinneringe sal laat opvlam, daar is selfs vandag steeds boeke beskikbaar wat ’n hele reeks klere en figure verkoop.
Die vorm, karakters en style het egter baie verander.
Onthou jy nog jou gunstelingpop se naam? Wat was jou gunstelingdeel van die papierpopmode? Om die klere self te maak, klere uit te ruil met vriende of om bekende akteurs se gesigte op papierlywe te plak?
Kom ons draai die horlosie terug na die tye voordat ’n mens ’n papierklerekas van die rak af kon koop. Toe jou ma, of ouma, of selfs jou oumagrootjie kruisbeen gesit het en ’n hele storie met karakters uitgespeel het.
Ons deel ’n stap-vir-stap-verduideliking oor hoe om jou eie papierpoppe te maak.
Laat jou kinders kreatief meedoen en laat hul self klere ontwerp, knip of versier, afhangende van hul ouderdom.
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.