4 dinge wat jy moet weet oor kankerdekking
4 dinge wat jy moet weet oor kankerdekking deur Anet Schoeman
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Mediese vooruitgang help mense om kanker te oorwin.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Tog kom dit teen ’n prys.
Die behandelings is duur en word nie altyd deur mediese fondse gedek nie. Wie gaan na jou kinders kyk as jy behandeling kry en nie goed voel nie?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Soms het jý vir die duur van die behandeling versorging nodig.
Lees ook: Trauma na borskanker – so vang dit jou
Kyk betyds na jou dekking en vra hierdie belangrike vrae:
Dit gaan afhang of jy reeds dekking op ’n ander manier het, en hoeveel jou mediese fonds vir kankerbehandeling betaal. Ook hoeveel jy kan bekostig om maandeliks te betaal.
Moet ek my versekeraar in kennis stel as my lewenstyl verander (soos dat jy nie meer gereeld gim toe gaan nie) en hoe gaan dit my dekking en premie beïnvloed?
Dekking vir so lank jy leef is ideaal, maar terwyl jy ’n jong gesin het, het jy groter verantwoordelikhede en uitgawes, en is jy meer weerloos in daardie spesifieke tydperk.
Jy kan na die gepubliseerde verslae van die ombudsman vir langtermynversekering gaan kyk om ’n idee te kry van klagtes wat teen versekeraars ingedien word. En kyk spesifiek hoeveel van hierdie klagtes in die guns van die klaer opgelos word.
Inligting verskaf deur Nonkululeko Zungu van Sanlam Individual Life.
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.