kategorieë: Leef gesondGesondheid

4 simptome wat dalk op hepatitis dui

4 simptome wat dalk op hepatitis dui deur Salomé Delport. Hooffoto: pexels

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Hoe lyk hepatitis?

Volgens dr Wendy Spearman het 2,5 miljoen Suid-Afrikaners hepatitis in een of ander vorm. Die meeste mense herstel binne twee tot ses maande van hierdie lewersiekte maar party doen permanente lewerskade op.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

4 simptome wat dalk op hepatitis dui

As jy hierdie tekens het gaan dokter toe:

  • Die wit van jou oë is selfs net effens geel.
  • Jy het in die vorige week of twee ’n “verkoue” gehad, wat jou besonder moeg gemaak het, met erge hoofpyn, gewrigspyn en koors.
  • Jy voel naar, word naar en wil nie eet nie.
  • As jy op die regterbokant van jou buik druk, is dit seer.

Onthou, gesels altyd eers met jou dokter voordat jy jouself diagnoseer of medikeer.

Vir nog gesondheidsinligting en -wenke, loer hier

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.