kategorieë: Bekendes

4 sterre verlaat 7de Laan

Dit kom ná die onlangse aankondiging dat Diaan Lawrenson, wat die rol van Paula vertolk het, Jo da Silva, beter bekend as Gita en Christo Davids, as Errol, ook die fiktiewe dorp van Hillside binnekort gaan verlaat.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die volgende vier karakters waarvan kykers moet afskeid neem is Felicity, Pulane, Sifiso en Kim.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Melanie du Bois (Felicity), wat reeds vir 15 jaar op 7de Laan te sien is, gaan na bewering in Oktober die sepie verlaat, terwyl Masego Sehoole (Pulane), Corné Crous (Kim) en Anelisa Phewa (Sifiso) kort daarna sal volg.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

*Du Bois, Crous en Sehoole verlaat die sepie nadat hul kontrakte nie hernu is nie en Phewa het bedank.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

23 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.