Was en stryk kan ’n pynlike taak wees, maar daar is maniere om die tyd wat jy daaraan bestee, kort te knip.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Wenk 1: Statiese materiaal
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Dit kan baie irriterend wees as materiaal staties raak as dit droog is. As jou swart broek en jou man se wit sokkies in die proses ontmoet, is dit ’n ellende. Materiaalversagter kan die effek keer. Sommige versagmiddels bevat materiaal wat die vesels bedek wat die statiese klou wat geskep is tussen jou klere. Dit help ook die verwering van klere voorkom.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Wenk 2: Hang netjies
Hang jou nat klere op ’n klere-hanger en sny jou strykwerk in die helfte. Hang die nat kledingstuk netjies op ’n hanger en stryk plat met jou hande. Dit sal minder kreukels hê as dit droog is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Wenk 3: Onthou om jou sakke leeg te maak
Ons almal het al ’n sneesdoekie gekry wat in ’n broeksak gebly het en in die wasproses in miljoene deeltjies opgebreek is en aan als klou. Maak sakke leeg en dop klere om om dit te voorkom.
Wenk 4: Verskillende mandjies
Plaas verskillende mandjies vir verskillende kleure in die badkamer. Sorg dat jou gesin dit gebruik want dit spaar tyd om dit uit te sorteer.
Wenk 5: Behandel vlekke dadelik
Behandel vlekke dadelik voor dit hardnekkig raak. Dit verkort die tyd wat jy aan die voor was siklus bestee. Daar is baie wenke soos om rooi wyn met sout in te vryf en om suurlemoensap vir sweet vlekke te gebruik, asyn vir koffievlekke en tee vir glasvlekke.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.