kategorieë: Leef gesondGesondheid

6 redes hoekom seks jou goed doen

6 redes hoekom seks jou goed doen deur Ami Moore

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

1. ’n Orgasme stuur jou droomland toe

Jou liggaam skei tydens ’n orgasme prolaktien af, wat jou heerlik laat indommel.

Lees ook: Wat jy moet weet oor menopouse en seks

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Lees ook: Wanneer seks seer is …

Alles wat jy moet weet oor pynlike seks

2. Dit verbrand kilojoules

Seks verbrand meer kilojoules as TV kyk!

Lees ook: Die oorsake van lae libido in mans

Lees ook: Is jy (of hy) hiperseksueel?

3. Orgasmes blok pyn

Artritis? Menstruasiepyn? Hoofpyn? ’n Orgasme en selfs masturbasie verhoog jou dopamienvlak, wat pyn teëwerk.

Lees ook: Wat jy moet weet oor depressie en seks

Lees ook: Hoe erg is jou pyn? Gebruik hierdie skaal

4. Dit versterk jou immuunstelsel

Navorsing wat aan die Wilkes-universiteit onder 111 mense gedoen is, het gewys dat dié wat in ’n gelukkige verhouding is en een of twee keer per week seks het se IgA-vlakke 30% hoër is as dié daarsonder.

IgA is ’n immunoglobulien wat jou slymvliese – jou hele “binnevel” soos jou mond, sinusse, longe en die voering van jou dermkanaal – teen infeksies beskerm.

Lees ook: Hoe jou sintuie jou sekslewe beïnvloed

Lees ook: Wat mans by vroue oor seks wil weet

Wat vroue by mans oor seks wil weet

5. Dit verlaag jou bloeddruk

Is die eerste syfer van jou bloeddruktelling bo 120? Talle ondersoeke wys dat seks jou bloeddruk verbeter juis omdat dit goeie oefening vir jou hart is.

Lees ook: Alles wat jy oor seksuele etiket moet weet (ja, daar is so iets!)

Lees ook: Seksvoorligting: Wat sê die kenners?

6. Dit verbeter blaasbeheer

Tot 30% van vroue sukkel vroeër of later met blaasbeheer, gewoonlik omdat die spiere verslap het wat die blaas in posisie moet hou. Oefening versterk hierdie spiere.

En raai wat? Orgasmes laat juis hierdie spiere oefen.

Lees ook: Wat almal oor erektiele disfunksie moet weet

Lees ook: Hoe om beter oor seks te praat

Sit die vonk terug in jul verhouding

Onthou

Beoefen seks veilig – gebruik kondome en gesels met jou maat vooraf oor veilige seks.

Spreek ook ’n dokter of mediese praktisyn as jy enige vrae het.

Lees ook: Wat jy moet weet oor HPV of die Menslike papilloomvirus

Alles wat jy oor voorbehoedmiddels moet weet

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

11 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.