Voorverhit die oond tot 180 °C.Likeurtert
Ingredients
Instructions
1 Spuit ’n tertpan met ’n deursnit van 28 cm met kleefwerende kossproei.
2 Klits die eiergele en strooisuiker tot liggeel en romerig. Roer die kookwater en olie bymekaar.
3 Sif die meel, bakpoeier, kakao en sout saam. Roer die oliemengsel en meelmengsel om die beurt by.
4 Klits die eierwitte tot stywe-puntstadium. Vou by die beslag in.
5 Skep die beslag in die oondbak en bak vir 30 min. of tot ’n toetspen skoon uitkom.
6 Gooi die warm sous oor die tert sodra dit uit die oond kom.
7 Laat afkoel en smeer die versiersel oor die tert.
8 Breek die Flake in skerwe en strooi oor.