kategorieë: Ons menseBekendes

Baba op pad vir Demi-Leigh!

Foto’s: Instagram/Demi-Leigh Tebow

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Demi-Leigh Tebow (voorheen Nel-Peters) en haar man, Tim Tebow, het Dinsdag groot nuus gedeel: Demi-Leigh is swanger met hul eerste bondeltjie vreugde!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die voormalige Mej. Suid-Afrika en Mej. Heelal het die nuus met ‘n video van haar en Tim met ‘n string sonarfoto’s in haar hand op sosiale media gedeel. Volgens haar plasing sal Baba Tebow in Junie of Julie by hul gesin aansluit.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Lees ook: Die akteurspaar Mila en Bennie is ouers!

Die nuus is deur die Amerikaanse vermaaktydskrif, People bevestig. Foto’s van die opgewonde egpaar is ook op Instagram gedeel.

“Ons is so opgewonde om ‘n baba saam te hê. Ek is so dankbaar, want ek kon my nie ‘n beter lewensmaat voorstel om die lewe saam mee aan te pak nie,” vertel Demi-Leigh, wat nou 16 weke swanger is, aan People.

Demi-Leigh (29) en haar voormalige Amerikaanse sportster-man woon tans in Jacksonville, Florida in die VSA.

Die glanspaartjie het ontmoet terwyl sy die Mej. Heelal-kroon in 2018 gedra het, het in 2019 verloof geraak en is in Januarie 2020 in Suid-Afrika getroud.

Lees ook: Marciel Hopkins word ‘n mamma +4 ander bekendes wat vanjaar babas verwag!

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

17 hours Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

20 hours Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

20 hours Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

21 hours Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

22 hours Gelede

Gure voorspellings vir ‘Suidooster’ – en die Kaapse Dokter speel met niemand nie!

  Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…

23 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.