Amerika se huidige president, Barack Obama, het in sy finale Withuis-toespraak onder andere eer betoon aan sy vrou, Michelle.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }“Jy het ’n rol aangeneem waarvoor jy nie gevra het nie, en jy het dit jou eie gemaak met grasie, styl en humor.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }“Dankie dat jy die Withuis ’n plek gemaak het waar almal kan voel hulle behoort.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Aan sy dogters, Milia en Sasha, sê hy : “Ek is baie trots om julle pa te wees.”
Malia was slegs 10 jaar oud toe hulle by die Withuis ingetrek het, en stap nou uit as ’n volwasse vrou van 18.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }President Obama sal die Withuis saam met sy familie op 20 Februarie 2017 verlaat waarna hulle na ’n pragwoning in Washington DC sal verhuis. Dié $5.8 miljoen woning het nege slaapkamers en agt-en-’n-half badkamers. Dit sal hom die eerste president maak, na Woodrow Wilson in 1921, wat ná sy presidensiële termyn in DC aanbly.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.