Liezel van der Westhuizen, aanbieder en sosiale vlinder, lyk asemrowend in hierdie ment-denims.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Paige Denim Edgemont Ultra Skinny – Glass Silk Coating het ritssluiters op die voorste sakke en ’n glansende, leer-tipe laag. Hierdie "skinny jeans" het ’n glans wat die koppe sal laat draai!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Prys: R 3 500.00
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Beskikbaar landswyd. Kontak mica@curitz.com of bel 082 777 7194 om ’n afspraak te maak. Jy kan ook die Paige South Africa vertoonlokaal besoek: Wisbeach Str 29, Seepunt, Kaapstad.
Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…
Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…
Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…
Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika- …
Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…
Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.