Serves:Genoeg vir 6Nutrition facts:200 calories20 grams fat
Ingredients
625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap
30 ml (2 e) gelatienpoeier
125 ml (½ k) strooi-suiker
250 ml (1 k) frambose
dubbel dik jogurt vir die voorsitslag
hand vol kruisementblare
Instructions
1 Gooi 60 ml (¼ k) van die tee oor die gelatien en laat staan vir 5 min. om te spons. 2 Verhit die res van die tee en suiker in ’n pan oor matige hitte en roer tot die suiker opgelos is. Haal van die hitte af en meng die gelatien deur tot opgelos. 3 Gooi in 4 x 250 ml (1 k) teekoppies en laat afkoel tot kamertemperatuur. Skep die frambose by die tee in die koppies. Bedek met kleefplastiek en laat stol in die yskas. 4 Sit voor met skeppies jogurt en strooi kruisementblare oor.