kategorieë: DekorLeefstyl

Blindings en hortjies teenoor gordyne

Voordele van blindings en hortjies

  1. Blindings bied jou meer beheer oor die hoeveelheid lig wat die vertrek penetreer.
  2. Blindings skep ’n gevoel van meer ruimte in kleiner vertrekke.
  3. Hierdie vensterbedekking kom in ’n verskeidenheid van style, kleure en afwerkings om by jou styl te pas.
  4. Met die groot verskeidenheid afwerkings van blindings kan jy dit perfek by jou dekor aanpas. As hout-blindings te duur is, is daar die nagemaakte opsie wat net so mooi lyk.
  5. Blindings bied meer privaatheid as gordyne.
  6. Anders as gordyne, kan die meeste blindings met ’n klam lap afgevee word.
  7. Hortjies wat ook as diefwering dien, is deesdae baie gewild. Dis effe duurder, maar esteties die moeite werd.
  8. Die keuse in style bied jou ’n individuele keuse. Bamboes, hout, metaal en rollerblindings is maar enkele voorbeelde.
  9. Rollerblindings het ’n groot terugkeer gemaak. Dit is eenvoudig, klassiek en maklik om te manipuleer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

2 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

1 day Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

1 day Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

1 day Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

1 day Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.