kategorieë: DekorDoen dit self

Doen-dit-self: ’n splinternuwe tuiskantoor

Ons nuwe tuiskantoor

• Jou tuiskantoor moet ’n rustige atmosfeer skep waar jy jou brood en botter kan verdien.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

• ’n Onrustige omgewing belemmer jou kreatiwiteit en beïnvloed die kwaliteit van jou werk. Ons het ’n kantoor (met ’n klein begroting) in ’n area omskep waar jy jou volle potensiaal kan bereik.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

• Ons het neutrale gekies as die basis vir die vertrek en met verskillende skakerings gespeel om dit in ’n geheel te vorm.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

• ’n Oorgroot lessenaar is vervang met bokkies en ’n blad om meer ruimte te bied.

• Die vensters is versag met bypassende materiaal en die liaseer-leêrs is versier om by die vertrek te pas.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

5 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

6 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

6 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.