Die geliefde Hans du Plessis van Griekwa-Psalms-faam, se jongste het pas die rakke getref. Dit is die sage van vier geslagte vroue op die hoëveld van Noordwes, ’n streek waarmee die skrywer innig vertroud is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Keurders was liries oor die manuskrip, soos die aanhaling aandui: “… die mooiste-ooiste storie wat my laat lag en laat huil en laat onthou van die vreeslike armoede. Die droom van ’n beter lewe, een waarin minagting nie langer verduur hoef te word nie, word ’n bindende én voortstuwende faktor in die plot-bou, een wat die leser aandryf om verder te wil lees. Du Plessis vermaak ons met sy ongemaklike kennis van die mens se swakheid soos Herman Charles Bosman dit gedoen het, nooit haatlik en moedswillig nie, altyd met die wete dat dit hierdie swakhede is wat van ons mense maak. Wonderlike verhaal, Du Plessis se Du Plessiste roman.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Uitgewersprys R270
rooi rose R243
Indien jy hierdie boek teen die bogenoemde afslag- rooi rose-prys wil bekom, kies een van die volgende opsies:
1 E-pos jou naam, telefoonnommer en keuse(s) na shop@graffitibooks.co.za
3 Bel 012 548 2356 gedurende kantoorure en noem dat dit van die rooi rose-boeke is wat jy wil bestel. Ons sal in kantoorure terugbel of e-pos.
4 Besoek graffitiboeke.co.za
5 Boekpryse is onderhewig aan verandering.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.