Hennie en Jacobu van Boer Soek ’n Vrou het in Junie vanjaar verloof geraak en nou het hulle ook hul verlowingsfoto’s onthul.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Lees ook: Boer Soek ’n Vrou: Hennie en Jacobu is verloof
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Hennie, ’n boer van Willowmore, het deelgeneem aan die negende seisoen van die gewilde kykNET-reeks Boer Soek ’n Vrou, met min sukses met die vroue wat op sy plaas gaan kuier het. Jacobu, ’n laerskoolonderwyseres van Somerset-Wes, het oorspronklik ingeskryf vir boer Arno, maar hulle het ten einde besluit om net vriende te bly. Hennie en Jacobu het egter agter die die skerms ontmoet en het toe ’n verhouding aangeknoop. Hulle het in Januarie aangekondig dat hulle “amptelik” saam is – tot groot blydskap van hul aanhangers.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }kykNET het verlede week Hennie en Jacobu se pragtige verlowingsfoto’s (geneem deur Lynelle Pienaar) onthul. Ons deel ’n paar van die foto’s, met toestemming van kykNET. Kyk onder!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write('Besoek ook Lynelle Pienaar se webblad of kykNET vir meer.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.