kategorieë: Dekor

Boeretroos

Die mark is oortrek met van die beste koffiemakers en -masjiene. Espresso-makers, lywige koffiemasjiene of sommer net ekonomiese sypelkanne. Hierdie noodsaaklike winter-verwarmers kom in ’n reënboog van kleure. Die dae wat net swart, wit of metaal-nommertjies beskikbaar was, is verby. Posbusrooi tot roosgoud is van die enkele kleure om van te kies.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Hierdie broodnodige items sal ook nie noodwendig die bank breek nie. Die pryse is kompeterend en die keuses groot. Of jy nou ’n twee koppie koffiemakertjie benodig of jou lyf barista wil hou met ’n groot meneer – alles is beskikbaar.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Nespresso-masjien van @Home

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Nespresso van @Home

Roosgoud-dompelkoffiepot van @Home

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Eetrite dompelkoffiepot van Boardmans

Espresso-maker van Boardmans

Meno melkskuimer van Morphy Richards

Meno automatiese koffiemasjien van Morphy Richards

Russel Hobbs ketel van Mr. Price Home

Mellerware 3-in-1 van Mr. Price Home


Keramiek koffiepot van Woolworths

Satyn-dompellaar van Woolworths

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.