kategorieë: KosSomerkos

Burgers met speseryhoender en krakerige koolslaai

4 PnP Hoenderborsies
15 ml (1 e) PnP ekstra suiwer olyfolie
5 ml (1 t) PnP gekapte knoffel
15 ml (1 e) PnP gekapte gemmer
1 PnP groen brandrissie, gekap
gerasperde skil van 1 lemmetjie
15 ml (1 e) sojasous
15 ml (1 e) heuning
2,5 ml (1/2 t) sout

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Slaai
½ klein PnP rooi kool, fyn gesny
½ klein PnP groen kool, fyn gesny
1 PnP Wortel, in dun repies gesny
½ klein PnP rooi-ui, in fyn ringe gesny
30 ml (2 e) PnP soetbrandrissiesous
30 ml (2 e) sojasous
hand vol PnP koljanderblare
4 volgraanrolletjies, oopgesny en gesmeer

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

1. Sny elke hoenderborsie in die dwarste deur sodat daar 2 eenderse helftes is. Meng die olyfolie, knoffel, gemmer, brandrissie, lemmetjieskil, sojasous en heuning. Marineer vir 30 min.
2. Verhit ’n riffelpan oor hoë hitte. Geur die hoender met sout. Rooster vir 8 min. aan elke kant of tot goudbruin en gaar.
3. Slaai: Meng die kool, wortel, ui, soetbrandrissiesous, soja en koljander in ’n groot mengbak.
4. Sit die hoenderborsies en skeppies van die koolslaai op die broodrolletjies.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 weeks Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 weeks Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.