Clinique iD verpersoonlik jou vogroom om aan jou behoeftes te voldoen
Clinique iD verpersoonlik jou vogroom om aan jou behoeftes te voldoen inligting en foto’s verskaf deur Clinique. {Promosie}
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Om die regte oplossing vir jou velprobleem te vind kan baie moeilik wees. Terwyl meeste bevogtigers gekategoriseer word as gepas vir droë tot olierige vel, gaan Clinique ’n stappie verder. Dit optimaliseer jou bevogtiger deur ’n houertjie van dié produk in te sluit wat jou velprobleem aanspreek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Deur te verstaan dat velsorg iets persoonlik is, het Clinique ’n drie-stap, verpersoonlike hidrasie stelsel ontwerp. Die stelsel laat jou toe om jou basis bevogter na aanleiding van jou veltipe te kies en ’n houertjie Active Concentrate by te voeg wat jou velprobleem aanspreek. Só kry jy optimale resultate met elke pomp van die bottle aangesien dit jou die presiese dosis konsentraat en basis gee.
Moenie ’n kompromie aangaan wanneer dit kom by jou velsorg nie, verpersoonlik met Clinique. En dit werk so maklik soos een, twee, drie!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Stap 1: Kies jou basis.
Stap 2: Kies jou Active Cartridge Concentrate
Stap 3: Hidreer en beskerm jou vel met jou persoonlike mengsel Clinique iD.
Word deel van die rewolusie en verpersoonlik jou velsorg nou vir minder as R600. Koop aanlyn by Clinique.co.za en vooraanstaande handelaars soos Clicks, Dis-Chem, Edgars en Foschini.
Top wenk: Leer meer oor ons 15 kombinasies by clinique.co.za, en, indien jy inteken, kan jy 15% afslag kry op jou eerste bestelling (asook eksklusiewe geskenke en aanbiedinge)!
Clinique iD verpersoonlik jou vogroom om aan jou behoeftes te voldoen
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.