kategorieë: Ontspanning

Dag vir koffieliefhebbers

As jy seker maak jy kies ’n beker vol Fairtrade-koffie, skink jy sommer ook ’n koppie op boere wat hard werk om goeie koffiebone te verbrou. As jy dié koffie kies, help jy koffieboere en hul gemeenskappe om volhoubaar en beter te leef.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Fairtrade-handelsmerke in Suid-Afrika sluit in: Nawa-koffie, Mugg & Bean, Antigua Café Deluxe, Blacksmith Blend, Purok-koffie, Espresseco-koffie-kapsules, Woolworths organiese koffie, Woolworths-kitskoffie, Terboore, Fabino, Moederland Koffie en Bean-koffie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Besoek www.fairtrade.org.za om meer uit te vind.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Koffiefeite

  • Koffieboere in 30 lande vervaardig koffie volgens Fairtrade-standaarde.
  • Die koffieverkaffingsketting is kompleks. Dit sluit in boere, handelaars, verwerkers, uitvoerders, opnemers, kleinhandelaars en uiteindelik die verbruiker.
  • Omtrent 125 miljoen mense wêreldwyd is afhanklik van koffie vir hul bestaan.
  • Fairtrade is daarop gemik om die boere stabiliteit in ’n onvoorspelbare markomgewing (onderhewig aan onder meer plantsiektes en weersomstandighede), te gee deur die aanbied van ’n Fairtrade minimum prys, wat hulle teen wisselvallige pryse beskerm.
  • Met Fairtrade word koffieprodusente gewaarborg dat hulle ten minste die Fairtrade minimum prys vir hul koffie sal ontvang. Dit tree op as ’n veiligheidsnet wanneer markpryse laer as ’n volhoubare vlak val.
  • Boere word ook aangemoedig om in hul gemeenskappe te belê.

Lees ook: Maak koffie soos ’n barista

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Maak ons heerlike beet-koffie-en-sjokolade-koek

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

1 day Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.