Foto: Pixabay
As jou idee van ontspanning ’n naweek by die swembad of die see beteken, oorweeg blou bykomstighede vir jou kombuis. Jy kan kies tussen waterige turkoois, meer formele vlootblou of my gunsteling, duifeier-blou. Daar is baie maniere om hierdie stres-ontladende kleur in jou kombuis te verewig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Soms neig ons weg van blou in die kombuis. Blou blyk ’n aptyt-onderdrukker te wees as gevolg van die afwesigheid van die kleur in ons kosse. Afhangende van hoeveel jy oortree het die laaste tyd, is dit dalk nie ’n slegte idee om oor te slaan na hierdie kleur nie! Maar as jy steeds lief is vir blou, is daar soveel elektriese toerusting en kookgerei daarbuite in hierdie hemelse kleur.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Jy kan met die nuwe ontwerpe jou kombuis ten volle afrond met bykomstighede in die perfekte skakering.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Esteties is Le Creuset se verskeidenheid potte ’n lus vir die oog en ook van hoë kwaliteit. Tog is daar heelwat meer bekostigbare potte beskikbaar. Dalk nie in ’n reënboog van kleure nie, maar wel van goeie gehalte.
@Home: 0860 576 576
Le Creuset: 086 177 3321
Yuppiechef: yuppiechef.com
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.