Vir die betaalboksie het ek ’n kartondosie gemaak wat presies pas. Ek het dit oorgetrek en sommer ’n foto’tjie met ’n raam voor vasgeplak. Hierdie dosie skuif maklik uit as jy jou beskikbare krag wil sien.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Vir die elektriese bord het ek twee lappies op mekaar vasgestik. Ek het toe Velcro aan die agterkant geheg. Daar is Velcro beskikbaar waarvan die een geplak en die ander gestik word. Gebruik hierdie produk en plak die Velcro direk op die bord. Die lappies heg dan maklik en kan verwyder word as dit gewas moet word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Soos in die eerste aflewering van Kokkedoor Vuur & Vlam in 2023, moet deelnemers vanjaar…
Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…
Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…
Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…
Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika- …
Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…
Hierdie webwerf gebruik koekies.