'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
• Was jou denim-items so min as moontlik. Dit sal inkrimping en verdowwing teenwerk en jy sal water bespaar wat die negatiewe impak op die natuur verminder.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• As jy jou denims wil verfris, draai die binnekant na buite en was dit in koue water. Woolite kan ook ingespan word. Maak seker jy hang jou denims op die draad om droog te word.
• Moet onder geen omstandighede versierde denims (met steentjies, blinkers, ens) laat droog skoonmaak nie. Dit sal die delikate areas beskadig en die waks-behandeling en afwerking van jou denims belemmer. Laat lê liewer jou spesiale denims vir 10 minute in koue water en laat plat droog word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }• Om reukies uit jou denim te verwyder, hang dit in die badkamer voor jou stort. Die klammigheid van die stoom sal jou denims tussen was-siklusse verfris. Alternatiewelik kan jy jou denims in ’n plastieksak vir twee dae vries. Verwyder van die vrieskas en ontdooi die jean.
• Denim-materiaal moet asemhaal, moet dus nie jou pare te na aan mekaar in jou kas pak nie. Sorg dat daar spasies tussen jou denimbaadjies is.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.