kategorieë: Dra dit soMode

Die eenvoudige wit T-hemp

Die wit T-hemp was oorspronklik in die 19de eeu as onderklere gebruik. Dit is ook in dieselfde era deur mynwerkers gebruik as ’n gerieflike bedekking vir warm omgewings. Die T-hemp was ook gewild in die Amerikaanse vloot. Die matrose het die T-hemp onder hul uniforms gedra en by partytjies hul uniform-baadjie uitgetrek. Die wit T-hemp is gedra om nie te warm te kry of op hul baadjies te mors nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

As mens aan ’n tyd dink wat die wit T-hemp hoogmode was, kom die 90’s op …

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Met die 90’s wat dié grootste trend is vir Somer 2016, is die wit T-hemp weer groot nuus en ’n moet-hê item.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Daar is selfs handelsname wat eenvoud vier, soos die T-hemp. Country Road het tans ’n veldtog, Simple things. Die veldtog het ‘n wêreldklas-Australiese CAST. Dit bestaan uit ‘n ongelooflike modelle soos Bridget Malcolm, Jordanië Barrett en Zoe Barnard en jong talentvolle akteurs Xavier Samuel en Natasha Liu Bordizzo. Die groep is verenig deur hul waarde en waardering vir die eenvoudige dinge in die lewe.  Intimiteit, vriendskap en nadenke te maak vir oomblikke, soos die eenvoudige dinge wat betekenis hou. Of dit nou ‘n warm glimlag, tyd saam met vriende, jou gunsteling t-hemp of die perfekte jean is.

Indien jy gewonder het wat om vanjaar op Braaidag te dra, is jou probleem opgelos. ’n Wit T-hemp is eenvoudig, prakties, gemaklik en nou kan “hoogmode” ook by die lys gevoeg word. Die beste van alles: dit pas by als! Dra dit saam met jou jeans, ’n kortbroek of romp in enige kleur of patroon.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Daniela du Toit

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

4 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.