kategorieë: Doen dit selfLeefstyl

Die enigste temperatuurgids vir wasgoed wat jy nodig het

Die enigste temperatuurgids vir wasgoed wat jy nodig het. Promosie deur Bosch en OMO

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Nadat jy jou wasgoed sorteer en enige vlekke voorafbehandel het, is dit tyd om wasgoed te was. Maar, met al die verskillende temperature en wassiklusse wat beskikbaar is, kan dit moeilik wees om te weet watter materiale teen watter temperatuur gewas moet word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Hierdie handige tabel sal jou wys teen watter temperatuur jy verskillende materiale moet was

Wit katoen en linne Kleurvaste katoen en linne Wit sintetiese en katoen mengsels Alle nylon en sintetiese materiale Delikate items en wol of wolmengsels Veelsydig – die temperatuur wat die meeste gebruik word
Baie warm – 60°C

Behou die helder witheid

50°C

Om die helderheid van die kleure te behou

50°C 40°C of laer 30°C of koue was 40°C is veilig vir alle materiale



Die etiket op die item sal die materiaal se samestelling bevat, asook die wasinstruksies. Indien die item nie ’n etiket het nie, was dit eerder in koue water met jou Bosch-wasmasjien. Só kan jy verseker wees dat die item nie sal krimp of die kleur uitwas nie.

Wenke vir baie warm en warm wassiklusse

  • Warmer temperature verwyder oliegebaseerde vlekke beter, maar gebruik hierdie temperature slegs vir materiaal soos katoen wat jy weet jy in warm of baie warm water kan was.
  • ’n Baie warm was sal die items wat jy was kiemvry laat, en dus is dit perfek vir katoen-bedlinne. Dit geld veral vir wanneer iemand in die familie siek was.
  • Baie warm water kan wel proteïenvlekke laat set, so sulke vlekke moet eers verwyder en die item dan in die baie warm water met jou Bosch-wasmasjien gewas word.
  • Warm water kan sekere kleure verdof, so wees versigtig wanneer jy warm of baie warm water gebruik om gekleurde materiale in te was.

Wenke vir koue wassiklusse

  • Klere sal baie langer neem om te verdof indien dit in koue water gewas word. Dus is ’n koue wassiklus in jou Bosch-wasmasjien perfek vir helder kleure.
  • Behandel vlekke vooraf met OMO Auto aangesien koue wassiklusse sekere vlekke moeiliker verwyder.
  • Was delikate items in ’n koue was deur gebruik te maak van die “delikate” wassiklus op jou Bosch-wasmasjien. ’n Kouer was sal die items ook ’n langer leeftyd gee.

OMO Auto Liquid word deur Bosch aanbeveel vir die beste resultate in hulle masjiene.

Hoekom moet ek Bosch kies?

  • Geniet die uiters stil werking en uitstekende duursaamheid
  • 10-jaar-waarborg op die EcoSilence Drive™
  • Bosch is uiters energie-doeltreffend en stil wanneer dit in werking is, met veral ’n lang lewe
  • Duitse ingenieursvernuf
  • Energie-doeltreffendheidsklas: A+++
  • Bied jou hoë energie-doeltreffendheid sonder om die wasresultaat in gedrang te bring

BOSCH beveel OMO AUTO aan: Dit verwyder hardnekkige vlekke met ’n vinnige was

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.