kategorieë: DekorLeefstyl

Die heel mooiste inspirasie vir babakamers waarvan jy nou moet weet

Die heel mooiste inspirasie vir babakamers waarvan jy nou moet weet deur Cornel Dunn

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Besig om ’n babakamer te beplan? Ons het die mooiste idees en inspirasie waarvan jy nou moet weet vir ’n klassieke kinderkamer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

#rrWenk: As jy slim beplan, kan jy maklik sekere elemente uitruil sodat die kamer saam met jou kind kan groei.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

1. Malvalekkernessie

Hierdie kamer is ingekleur met pienk en goud. Die pluspunt van die tydlose voorkoms is dat die wiegie net met ’n kinderbed vervang kan word.

Lees ook: 5 dinge wat elke ouer moet weet wanneer hulle ’n kinderkamer beplan

iStock

Kry die voorkoms

Die heel mooiste inspirasie vir babakamers waarvan jy nou moet weet

  1. Malawiese rottangstoel (R2 099) @Home
  2. Hasie-afdruk (R285) Ma Petite
  3. Net vir bababed (R649) Ma Petite
  4. Woestynplant in terracotta-pot (R249) @Home
  5. Hanglig (R1 490) Eurolux
  6. Baba Roscoe vanilla teddiebeer (R130) Little Amber rabbit.
  7. Mandjie (R186) Basketly
  8. Wit oorgooideken (R899) @Home
  9. Muurplakkers (R480) Stickaroo
  10. Mitra bababed (R6 550) Clever Little Monkey

Lees ook: Die 5 belangrikste beleggings vir jou huis – en die foute wat jy nooit mag maak nie

2. ’n Sneeuwitjie-wit kamer

Met ’n wit babakamer kan jy nooit verkeerd loop nie. Voeg tikkies kleur en tekstuur by vir ’n perfekte prentjie.

Lees ook: Die moets en moenies van helder kleure in jou huis

iStock

Kry die voorkoms

Die heel mooiste inspirasie vir babakamers waarvan jy nou moet weet

  1. Gordyn vir bababed (R599) Superbalist
  2. Geraamde afdrukke (R340 elk) St Collective
  3. Vera gemakstoel (R6 995) Block&Chisel
  4. Dryfrak (R665) Builders
  5. Renè handgemaakte bababed (R16 999) Baby Bell
  6. Birdseye Cobbles-mat (R2 900) Hertex
  7. Hobbelperd (R2 150) Knus
  8. Alfabetblokkies (R315) Little Amber Rabbit
  9. Laaikas (R9 999) @Home

Lees ook: Hoe gedrukte foto’s jou kind se selfbeeld en selfwaarde kan vestig

3. Pastelkleure vir pienkvoet

Hierdie kamer het ’n prettige gevoel met vlaggies, ’n hobbelperd en ’n outentieke Moses-mandjie.

Lees ook: Maak die meeste van klein leefspasies

iStock

Kry die voorkoms

Die heel mooiste inspirasie vir babakamers waarvan jy nou moet weet

  1. Infinity 17 liter boks (R169.99) Crazy plastics
  2. Gehekelde pouf (R1 600) Design store
  3. Bunny love duvetstel (R795) Studio collection
  4. Kas (R4 199) @Home
  5. Hobbelperd (R3 090) Clever Little Monkey
  6. Vlaggies (R330 vir 3 meter) Bel Bunting
  7. Ivy baba-laaikas (R7 500) Knus
  8. Moses wiegie (R5 000) Design store
  9. Malawi leer mat (R799) Mr Price Home
  10. Stella staalbedjie (R5250) Design store

Lees ook: Borduurwerk vir babakamers

Verskaffers

Studio Collection | studiocollection.co.za

Design Store | designstore.co.za

Clever Little Monkey | cleverlittlemonkey.co.za

Crazy Plastics | crazyplastics.co.za

Knus | knus.co

@Home | home.co.za

Mr Price Home | mrpricehome.co.za

Bel Bunting | belbunting.co.za

Little Amber Rabbit | littleamberrabbit.co.za

Ma Petite | mapetite.co.za

Basketly | basketly.co.za

Stickaroo | stickaroo.co.za

ST Collective | stcollective.co.za

Hertex | hertex.co.za

Builders | builders.co.za

Baby Belle | babybelle.co.za

Block & Chisel | blockandchisel.co.za

Superbalist | superbalist.com

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.