kategorieë: Ontspanning

Die perfekte stylvolle begin tot jou dag wag by Hyde Park Corner!

Ons keurige versameling van ontbytopsies verseker dat jy alles het wat jy nodig het, of jy nou op pad werk toe is, jouself weer wil herlaai na ‘n strawwe oefensessie of ‘n  vergadering tydens ontbyt wil skeduleer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Kort ná sonsopkoms gons Hyde Park Corner met die uitnodigende reuk van vars gebroude koffie en die heerlike geur van tuisgemaakte gebak … Die onmiskenbare verleiding van ontbyt. Ons inkopiesentrum is gerieflike geleë, en is so ontwerp om jou dag met elegansie en gemak af te skop deur die perfekte kombinasie van gehalte-etes en ‘n gesofistikeerde atmosfeer te bied.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Bederf jouself met ‘n wye verskeidenheid topontbytaanbiedinge, van ‘n ou gunsteling soos die volle Engelse ontbyt tot voedsame smoothie bowls en vegan-lekkernye. Ons restaurante voorsien in alle smake en dieetvoorkeure met ingevoerde tees.

Just Teddy is bekend as ’n luukse pâtisserie en boulangerie.

Die stylvolle kafee le parc by Tashas en die elegante Olives & Plates by die blaaie van duisende boeke gevind kan word – hulle sal jou nie teleurstel nie!

Geniet ‘n luukse ontbytervaring wat jou van alles anders laat vergeet. Southern Sun Hyde Park se ‘Champagne Breakfast with a View’ sal jou asem wegslaan.

Klop die verkeer: Sommige van ons gewilde ontbytplekke maak so vroeg as 07:00 die oggend oop, wat beteken dat jy jou ontbyt in rus en vrede kan sit en geniet, terwyl jy steeds spitsverkeer kan misloop.

Lees ook: Dis weer fliektyd met kykNET Silwerskermfees

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

10 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.