Niemand anders as oorle Prof. T.T. Cloete kan lente beter beskryf nie. Hoewel sy gedig, God die Digter, nie uitsluitlik op lente fokus nie, dink ons dis die perfekte gedig om dié seisoen mee af te skop!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }daar is meer poësie in die sneeuvlokkie
as in die letterkunde en baie meer poësie
in die miskruier in die toktokkie
in die meteorologie en entomologie
in die moremis en in die bergpiek
die horison wat in die hemel wegraak
in die rooswolk is daar baie meer liriek
die aarde is deur ’n digter gemaak
Hier is ’n paar lente-aanhalings wat ons inspireer
“Lente is die natuur se manier om te sê: ‘Kom ons hou partytjie!’ ” – Robin Williams.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }“Jy kan al die blomme wegneem, maar jy kan nie lente keer nie,” – Pablo Neruda.
“Elke lente is die enigste lente, dit is ’n ewige verbasing,” – Ellis Peters.
“Lente is wanneer jy voel asof jy wil fluit al is jou skoen vol modder,” – Doug Larson.
“Die dag wat die Vader hoop geskep het, is sekerlik die dag wat Hy ook lente geskep het,” – Bernard Williams.
Hou ’n lente-feesmaal met dié smaaklike disse wat enige lentedag sal pas!
Skop die lente af met ’n heerlike visgereg, soos ons sitrus-geroosterde vis met olywe.
Maak engige braaidis iets besonders met dié tortilla braaibroodjies.
Komplementeer jou eerste buitelig middagete met dié lekker tropiese vrugteslaai.
Sluit ’n luilekker namiddag af met dié vervrissende pynappel-mojito.
Koel af met dié heerlike vrugteroomys.
Niks is lekkerder as ’n piekniek in die lente nie
Besoek gerus ons top piekniek-bestemmings vir ’n onvergeetlike lente.
As jy ’n stadsjapie is daag ons jou uit om ’n “piekniek uit die boks” te hou!
Bring die lente ook só in jou lewe in!
Begin ’n nuwe bladsy deur dié seisoen klottervry tegemoet te kom.
Kry groen vingers en maak jou eie kombuistuintjie!
Vervris jouself deur ’n spasessie of twee dié lente in te werk.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.