kategorieë: DekorLeefstyl

Dis tyd vir Consol se Red Hot-uitverkoping!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Op jou merke, gereed, koop!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Dís wat jy als moet weet om die beste waarde uit die jaarlikse Consol Red Hot Sale-uitverkoping te put …

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Watse uitverkoping?

Die Red Hot Sale-uitverkoping vind elke jaar plaas wanneer Consol asemrowende afslag en aanbiedings op hul pragtige glasware bied. Van konfyt- en koekieflesse en Grip n Go-bottels tot oulike yogi-flessies vir jou daaglikse skeut kweekgras (wheatgrass) … Consol-winkels het iets vir almal!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Wat kan jy verwag?

Ongelooflike afslag op uitgesoekte glasware – van 25% tot ’n allemintige 50% af – landwyd!

Waneer en waar?

Jy wil beslis nie hierdie uitverkoping misloop nie, so teken hierdie besonderhede aan:

Wanneer: 23 Julie tot 6 Augustus 2018

Waar:   Consol-produkte is slegs by hierdie Consol-winkels beskikbaar: Cornubia, Stellenbosch en Woodmead. Ongelukkig is daar nie uitverkopings by ander handelaars nie.

Cornubia

Winkel U93, Cornubia-winkelsentrum,

H/v Flanders- en Tacomarylaan,

Mount Edgecombe.

Kontak: 031 393 0035

Maan-Vry 09h00 – 18h00

Sat-Son: 09h00 – 17h00

Woodmead

Watervalsingel 16

Woodmead.

Kontak: 011 603 2080

Maan-Vry 09h00 – 16h00

Sat 09h00-16h00 (Ons verleng die Red Hot-uitverkoping se ure by Woodmead slegs op Saterdae na 16h00.)

Stellenbosch

H/v Rand- en Stoffel Smit-straat,

Plankenbrug.

Kontak: 021 888 4023

Maan-Don 09h00-16h00

Vry 09h00-15h30

Die Stellenbosch-winkel sal slegs op die twee Saterdae van die uitverkoping oop wees, nie op enige ander Saterdag nie.

VIR INLIGTING:

Vir meer inligting, besoek die Consol-webwerf – www.consol.co.za – of volg Consol op Facebook, Twitter of Instagram.

Pryse sluit 15% BTW in. Besoek die Consol-winkels vir nog meer spesiale aanbiedings. Alle produkte op uitverkoping word individueel geprys. Die persentasie afslag hang af van die kleur en grootte. Terwyl voorraad hou.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

7 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.