kategorieë: Doen dit selfLeefstyl

Doen dit self: Binnenshuise plante

Binnenshuise plante het jare gelede reeds in huise verskyn (ter versiering), en vandag is dit weer ’n groot gier. Daar is verskeie plante wat binne versorg kan word en lank kan leef. Die pot waarin jy dit plant, is altyd belangrik – daar moet genoeg dreinering wees en dit moet nie op jou vloer of mat, mors nie. Hierdie tipe plante is ook ’n wenner as dit kom by verjaardaggeskenke. Deesdae, met al die waterbeperkings, is dit nodig om plante te plant wat min water verg. Wanneer jou plante binnenshuis is, benodig dit minder water. Dit is dus ’n water-wyse plan om plante in jou huis te sit!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Plantspesies wat binnenshuis gebruik kan word

Aalwyn

  1. Aalwyn
  2. Orgidieë
  3. Peace Lily
  4. Spin-plant
  5. Palm
  6. Boston-varing

Ander plante kan ook gebruik word – hierdie is slegs ’n lys van die mees algemene plante.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

7 wenke

  1. Wees versigitg vir vlieë. Moenie enige suikerkorrels, koffie- of teedruppels naby die plant laat lê wat vlieë sal lok nie.
  2. Moenie jou plante te veel water gee nie. Onthou, hulle ontvang nie direkte sonlig nie. Doen navorsing of vra ’n kundige hoeveel water jy behoort te gee. Dit is een van die grootste redes waarom binnenshuise plante doodgaan.
  3. Wanneer jy met vakansie gaan, maak seker daar is iemand wat na jou plante kyk.
  4. Mosserige, of kleierige kompos is nie ideaal vir hierdie plante nie.
  5. Plante neem ’n tydjie om aan te pas wanneer hulle op ’n spesifieke plek in die huis geplaas word – moenie die plante te veel rondskuif nie.
  6. Snoei die plante gereeld sodat hulle nie lank groei nie, maar na alle kante toe uitspruit.
  7. Vee die plant se blare met ’n klam lappie of watte.

Hier is ’n paar idees:

Deel
Gepubliseer deur
Greta Gericke

Onlangse plasings

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

23 hours Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

1 day Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

1 day Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

1 day Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

1 day Gelede

Gure voorspellings vir ‘Suidooster’ – en die Kaapse Dokter speel met niemand nie!

  Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.