Waarskynlik het hy nié Ebola nie, en dus is jy ewe waarskynlik onnodig bang dat jy Ebola kan aansteek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Maar kennis is mag. Dus, in plaas van paniek, jouself angstig maak of mense vermy, vind liewer uit wat jy van Ebola moet weet.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }So kan jy jouself bemagtig en ontspan oor jou kans om Ebola op te doen – wat steeds vir Suid-Afrikaners bitter klein is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Lees ook: 8 Ebola-terme wat jy moet ken
Sover lyk dit asof mense eers ander kan aansteek na hulle die simptome begin vertoon het. So lyk die simptome:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Tipies het ’n lyer
• Koors
• ’n Seer keel
• Kla dat sy spiere en gewrigte seer is
• Kla van kopseer
• Is sy oë bloedbelope
• Voel hy swak en moeg
• Het hy geen eetlus nie
Lees ook: 9 feite oor Ebola
• baie erger koors
• wit van oë raak bloedrooi
• kneuskolle verskyn – aanvanklik rooi, daarna blou
• blase, knoppe en swelsels verskyn. Enige plek van die liggaam kan aangetas word, en in enige graad van redelik lig oor ’n klein area tot groot areas – die oë, nek, arms, bene of lyf
• hy vomeer bloed, met ook bloeding uit die neus, oë en ore en mond.
Lees ook: Ebola: 15 maniere om jouself te beskerm
Lees ook: Listeria in jou eie kombuis?
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.