Genoeg vir 4
Eiervla Vulsel
Eierbroodjie met Indiese geure
Michelle Nortje
Wie het gedink ’n Franse eierbroodjie kan so opgedollie word met geurige Indiese speserye?
Kos
Eierbroodjie met Indiese geure
European
Druk resep
Bestanddele
• 6 eiers, liggies geklits
• 1 k (250 ml) melk
• 1 e (15 ml) fyngekapte knoffel
• 1 e (15 ml) fyngekapte brandrissie
• 1 e (15 ml) fyngerasperde gemmer
• 1 t (15 ml) komyn
• 1 e (15 ml) garam masala
• 1 e (15 ml) matige kerriepoeier
• 1 e (15 ml) blatjang
• 1 t (5 ml) sout
• swartpeper, na smaak
• 8 snye brood, redelik dik gesny
• 2 e (30 ml) botter
• 1 e (15 ml) botter
• 3 uie, geskil en oorlangs in dik skywe gesny
• 2 k (250 ml) babaspinasieblare
• 1½ k (180 g) beleë cheddar, gerasperMetode