Foto: Pixabay
Soveel bergklimmers het al probeer om die bevreesde Mount Everest se piek te bereik, baie het geslaag en baie het gefaal. Vandag, 64 jaar gelede, het Tenzing Norgay (ook bekend as Sherpa Tenzing) en Sir Edmund Hillary die eerste twee klimmers geword om die piek van dié berg te bereik, het CNN oor “Everest Day” berig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Tussen 1953 en 2016 het ’n totaal van 4,469 klimmers die 29,035-voet berg (8,850 meter) geklim. Die piek is 7,646 keer bereik. Lees meer hier.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }#EverestDay word ook op sosiale media gevier. Kyk hier:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.