kategorieë: KalenderOntspanning

Fees vir kwilt-skeppers

Die fees is ’n hoogtepunt op die Suid-Afrikaanse kwilt-kalender en lok selfs kwilters van die buiteland.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die uitstalling is altyd ’n hoogtepunt wat die publiek na die fees lok. Inskrywings van hoogstaande gehalte word ontvang van kwilters en kwilt-kunstenaars wat hand- en masjienwerk doen. Daar is verskeie kategorieë wat wissel van tradisionele tot kuns-kwilts.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

’n Verskeidenheid klasse word aangebied en besoekers sal ook lesings kan bywoon en by stalletjies verskeie kwilt-benodigdhede koop.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

’n Hoogtepunt sal klasse in eeu-oue appliek-tradisie deur kwilters van Egipte wees. Daar sal ook ’n uitstalling wees van die besonderse appliekwerk. Jenny Bowker, ’n hoogs aangeskrewe Australiese kwiltonderwyser, sal werkswinkels aanbied.

Die werk van die Keiskamma Projek asook “67 Blankets for Mandela” gaan ook by die fees te sien wees.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Die fees word aangebied by die Collegiate Girls’ High School, Kestellstraat, Parsons Hill, Port Elizabeth. Die deure is Maandag tot Vrydag van 9:00 – 18:00 oop. Saterdag is dit van 9:00 – 15:00 oop.

Toegangsfooi: Volwassenes (R50); Skoliere (R20); Kinders onder 12 (gratis).

Besoek die webblad vir meer inligting.

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje
Tags: dagboek

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

1 day Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.