kategorieë: Nuut & NouKos

Gefermenteerde drankies

Kombucha is ’n gefermenteerde teedrankie. Tee (rooibos of groen tee) word met behulp van ’n “kultuur” van bakterieë en gis gekweek. Die gis word met suiker gevoed.
Kefir is ’n spesiale melkkultuur. Jy moet die kefirkorrels koop of by iemand kry om jou eie kefirkultuur te begin.
Beet-kvass kom oorspronklik uit Rusland. Die superdrankie is propvol voedingswaarde en probiotika en is ook baie goed vir jou lewer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Beet-kvass

• 1,5 kg beet
• 45 ml (3 e) seesout
• 3,5 liter gesuiwerde water

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

1 Skrop die beet skoon en sny in 0,5-cm stukke.
2 Verdeel die beet in 3 flesse met ’n inhoudsmaat van 1 liter.
3 Sprinkel die seesout oor en vul met die gesuiwerde water. Bedek die flesse met ’n skoon kombuisdoek en bind vas.
4 Roer elke dag vir 3 weke. Voer ’n sif met ’n nat kaasdoek of skoon kombuisdoek uit en gooi die beet-kvass deur.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.