Foto: www.pexels.com
Hier is drie gewoontes wat jou lewe kan verander! Die towerspreuk is: “Doen dit gereeld”.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Navorsingsresultate wys ons is die kreatiefste wanneer ons gelukkig en ontspanne is, en ons kan ons brein in hierdie toestand kry deur ’n skeppende aktiwiteit aan te pak.
– Martha Beck
Lees ook: Prikkelplanne om joernaal te hou
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Dit kalmeer jou senustelsel en genereer helende liggaamsenergie. Maak jou selfoon stil en sorg dat jy nie gesteur word nie. Sit gemaklik maar regop. Stel ’n alarm om oor tien minute (saggies) af te gaan. Kies jou eie “meditasiewoord”, soos “vrede”. Maak jou oë toe en fokus binnetoe. Haal asem, ontspan, en bring jou aandag elke keer terug na jou woord. Herhaal die woord, “sien” dit voor jou, of verbeel jou jy skryf dit in die lug. Hou aan tot die alarm lui. Doen dit ook voor ’n spanningsvolle gesprek, terwyl jy vir iemand wag, of net voor jy aan die slaap raak.
– Cheryl Richardson
Lees ook: Leer hoe om te ontspan
Lees ook: Maak meditasie deel van jou dag
Gebede is liefde gemik op genesing en heelheid. Kies ’n persoonlike, landswye of wêreldwye probleem. Pleks van jou daaroor te bekommer, bid vir heling elke keer wanneer jy daaraan dink.
– Cheryl Richardson
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.