Het jy geweet jy kan jou eetlus met tot 22% verminder as jy tien olywe voor ’n maaltyd eet? Olywe help ook om jou liggaam se produksie van ‘Adiponectin’ (’n chemiese stof wat vet vir tot vyf ure na inname kan verbrand), te stimuleer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
• Olywe skakel oortollige cholesterol in jou bloed uit en help om jou bloeddruk onder beheer te hou.
• Olywe is ’n bron van vesel wat as ’n alternatief vir vrugte en groente kan dien.
• Olywe is ’n groot bron van vitamien E.
• Olywe is voedsaam en ryk aan minerale soos natrium, kalium, magnesium, yster, fosfor, jodium en dit verskaf noodsaaklike vitamiene en aminosure.
• Olywe bevat oleïensuur, wat voordelige eienskappe bevat om jou hart te beskerm.
• Fenoliese verbindings wat in olywe gevind word, is anti-inflammatories en anti-mikrobies.
• Olywe is ’n gegiste kossoort, wat ryk is aan derm-vriendelike lactobacillus.
Besoek Buffet Olives by Buffetolives.net of op Facebook en Twitter vir meer besonderhede.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Hier is ’n paar van ons lekkerste resepte met olywe:
• Tapenade
• Pissaladière
• Olyfburgers
• Sitrus-geroosterde vis en olywe
• Olyf-en-ui-broodstokkies
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.