Gevulde soetrissieslaai
Serves: Genoeg vir 4
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- 3-4 groot rooi soetrissies, middeldeur gesny, en wit vliesies en pitte verwyder.
- sout en gemaalde swartpeper
- 2 wiggies fetakaas gekrummel
- 50 g (½ pakkie) dennepitte, liggies gerooster (opsioneel)
- 30 g (1 pak) roketblare
- 100 g (1 pakkie) gedroogde swart olywe
- 30 ml (2 e) olyfolie
- 30 ml (2 e) balsemiekasyn
- 1 Rooster die soetrissies oor die kole tot sag. Geur na smaak.
- 2 Vul die soetrissies met die fetakaas, dennepitte, roketblare en olywe en sprinkel olyfolie en balsemiekasyn bo-oor.
Rooi Rose
Lees Meer
Lenteslaai met ’n verskeidenheid eiers
30/10/2024
Beet-, feta-en-okkerneut-slaai
27/09/2024
Broodslaai met ’n verskil
06/09/2024