Hier is die volledige lys wenners van Ghoema 2015
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }ALBUM VAN DIE JAAR
Bobby van Jaarsveld – Maak ’n wens
MANLIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR
Bobby van Jaarsveld
VROULIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR
Riana Nel
GROEP VAN DIE JAAR
ADAM
BESTE LIEDJIE VAN DIE JAAR
Hugo Ludik/Joe Foster/Johan C Venter – Sal oorlog vir jou maak (opgeneem deur ADAM)
NUWELING VAN DIE JAAR
Vegas
BESTE POP-ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR
Bobby van Jaarsveld – Maak ’n wens
BESTE POP-ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR
Riana Nel – Die Regte Tyd
BESTE KONTEMPORêRE ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR
Steve Hofmeyr – Toeka 3
BESTE KONTEMPORêRE ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR
Laurika Rauch – Wals, wals Willemien
BESTE ALBUM DEUR ’N DUO OF GROEP (POP/KONTEMPORêR)
EDEN – Nooit oud raak nie
BESTE GEESTELIKE ALBUM
Hennie Maritz & Krisstel – Duis:Lig 2
BESTE KINDER-ALBUM OF -DVD
Hanna Grobler en Hendri Myburgh – Buster die Brak – Almal het ’n gawe (DVD)
Die MK Toekenning vir BESTE ALTERNATIEWE ALBUM
Die Heuwels Fantasties – Ja.Nee.Lekker
BESTE BOEREMUSIEK-ALBUM
Die Penkoppe – Lekker man lekker
BESTE HUMOR ALBUM
Wicus van der Merwe – Popster
BESTE INSTRUMENTALE ALBUM
CH2 Guitar Duo – Soos in die ou dae
BESTE MUSIEKVIDEO
Steve Hofmeyr – Sit die ligte aan
BESTE LIEDJIESKRYWER
Riana Nel
BESTE VERVAARDIGER
Juan “Floors” Oosthuizen
Besoek kykNET se webblad en Facebook-blad vir meer inligting en foto’s.
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.