kategorieë: Gesondheid

Hoeveel sonskerm moet jy gebruik?

Jy moet elke twee uur sonskerm aanwend.
Maar hoeveel is genoeg? Te veel kos geld en te min beskerm jou nie genoeg nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Kyk hier in watter klere jy gaan wees en sit die regte hoeveelheid sonskerm aan.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Aktiwiteit Jou klere Soveel teelepels sonskerm
Jy swem en sonbaai ’n bikini 6,5
’n vol swembroek 4,5
’n bikinitop met ’n rompie 5
Jy stap of draf ’n bandjiestoppie, kortbroek en sonpet 3,5
Jy doen tuinwerk ’n t-hemp met moue, kortbroek en hoed 3
Jy ry fiets ’n fietsryhemp met moue, fietsbroek, tekkies en valhelm 2
Jy kuier by ’n buiterestaurant ’n bandjiestoppie en jeans of ’n kortbroek 2

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.