kategorieë: Dekor

Houthuisie 3: Tee vir twee

Ons het die winkels ingevaar op soek na oulike teegoed om hierdie spasie in ’n behoorlike teekamer te omskep.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

1. Twee-in-een teekoppie en -pot met goue kolleties van @Home

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

2. Ragfyn koppie in ligte roos van @Home

3. Prettige beker met hasie-motief van @Home

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

4. Beker met hondjie-motief van Mr Price Home

5. Unieke koppie en piering deur Native Custom Crafts van Hello Pretty

6. Woelwater-bekers van tjou-tjou van Hello Pretty

7. Posbusrooi bekers van Mr Price Home

8. Keramiek-teepot van Woolworths

9. Eksotiese koppie van Woolworths

10. Gietyster-teepot van Woolworths

11. Ontwerperkoppies van Weylandts

12. Koek-koepel van Weylandts

Verskaffers

www.home.co.za
www.woolworths.co.za
www.mrphome.co.za
www.hellopretty.co.za
www.weylandts.co.za

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

13 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.