Deur voort te bou op die groeiende aanvraag na handgemaakte produkte, direk aangekoop vanaf die vervaardigers, beoog KAMERS om weer nuwe kreatiewe en skeppende entrepreneurs se werk in meer as vyf uitstallings tydens 2016 ten toon te stel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Wanda du Toit, een van KAMERS stigters, sê as haar positiwiteit oor ons land ’n insinking beleef, besoek sy net een van die 200 talentvolle entrepreneurs wat elke jaar oudisies doen om aan KAMERS deel te neem.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
KAMERS se dertiende jaar gaan ’n gelukkige een wees en sal na verwagting ’n groei toon op die platform van spontane handel (“pop-up retail”). Dit bied ’n koesterende omgewing aan honderde talentvolle entrepreneurs waarin hulle meer oor die bedryf kan leer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
KAMERS 2016 Johannesburg
20 – 24 April 2016
St John’s College, Houghton
9:00-17:00 Woensdag tot Saterdag
9:00-15:00 Sondag
KAMERS 2016 Kaapstad
1 – 5 Junie 2016
Kasteel de Goede Hoop
9:00-17:00 Woensdag tot Saterdag
9:00-15:00 Sondag
Toegang
R70 en sluit ’n pragtige KAMERS-inkopiesak in
Afslag is beskikbaar vir studente en pensioenarisse
Kaartjies is beskikbaar by die ingang of by www.plankton.mobi
Koop aanlyn by shop.kamersvol.com | Facebook | Twitter | Instagram
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.