kategorieë: Gesondheid

JY KAN jou eetgier regstel

AS JY LUS IS VIR KORT JY MOONTLIK EET DUS MEER HIERVAN
Sjokolade Magnesium Rou neute, sade, bone, vrugte, koringkiem
Lekkergoed Chromium, fosfor, triptofaan Brouersgis, broccoli, kool, blomkool, bone, spinasie,
patats, druiwe, rosyne, lewer, rooivleis, hoender, vis, eiers, neute, melk, jogurt, kaas, heelgraanbrood
Brood Stikstof, proteïen Rooivleis, vis, eier, hoender, volstruis, wildsvleis
Vetterige kos soos aartappelskyfies en oliebolle Stikstof, proteïen, kalsium, olie Rooivleis, vis, eier, hoender, volstruis, wildsvleis, kaas, melk en jogurt (nie vetvry nie), olyfolie,
avokado’s, neute, grondboontjiebotter
Koffie, tee Sout, swael, fosfaat, yster Eiers, vleis, hoender, lewer, neute, melk, kaas, jogurt, rooirissies, uie, knoffel, kopkool, Brusselse spruite, sout, pampoensaad, pietersielie
Alkohol, sigarette Proteïen, kalsium, kalium, glutamien, avenin, silikoon Rooivleis, hoender, vis, eier, groenbone, broccoli, gedroogde olywe, hawermout, seewier (in soesji), rooi vrugte en groente soos beet, wortels, lemoene,
neute, sade
Ys Yster Rooivleis, lewer, vis
Die aangebrande deel van kos Koolstof Vars vrugte
Gaskoeldrank, koeldrank Kalsium, mangaan Volroommelk, jogurt, kaas, neute, bessies, pynappels
Soutkos Chloried Vis, sout, sesamsaad
Suur kos Magnesium Melk, neute, sade
Premenstruele eterigheid Sink Lewer, rooivleis, patats, wortels, spinasie, seekos
Algemene ooretery Tirosien, silikoon Neute, skaapvleis, lewer, spinasie, patats, rosyne, rooi vrugte en groente soos beet, wortels, lemoene
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

20 hours Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

23 hours Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

23 hours Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

24 hours Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

1 day Gelede

Gure voorspellings vir ‘Suidooster’ – en die Kaapse Dokter speel met niemand nie!

  Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.