kategorieë: KosJy kan

JY KAN ’n sjokolade-omhulsel maak

1 Laat die koek heeltemal afkoel. Meet die omtrek en hoogte van die koek.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

2 Sny ’n stuk bakpapier ±15 cm langer as die omtrek en 1 cm langer as die hoogte van die koek. Jy kan die papierstroke middeldeur sny om dit hanteerbaarder te maak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

3 Smeer gesmelte sjokolade met ’n paletmes eweredig oor die bakpapier. Laat staan tot die sjokolade amper geset is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

4 Sny die sjokolade oorlangs om reghoekige blokke te vorm – sowat 4 cm uitmekaar. Laat heeltemal afkoel en haal van die bakpapier af. Hou in die yskas. Gebruik die koekversiering as “gom” om die sjokolade aan die koek vas te plak. Die sjokoladeblokke moet effens oorvleuel.

WENK: Moet nóóit water by gesmelte sjokolade voeg nie – dit sal droog en krummelrig raak. As dit wel gebeur, kan jy ’n klein bietjie melk of room byvoeg om die situasie te red.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

7 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

7 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

7 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.