kategorieë: KosJy kan

Jy kan Sabayon maak

Jy kan ’n regte, egte tiramisu maak. Hiervoor het jy ’n gekookte, skuimerige eiervla genaamd sabayon nodig. Dit is eintlik ’n nagereg uit eie reg en kan net so saam met vars vrugte bedien word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

• Die eiers word verhit om dit liggies gaar te maak, so raak jy ontslae van die rou eiersmaak, asook moontlike bakterieë soos salmonella.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

• Omdat die eiers maklik kan skif, word dit oor ’n dubbelkoker geklop.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

• Wanneer ’n dubbelkoker gebruik word, is dit belangrik dat die borrelende water nie aan die die hittebestande bak raak nie. Sit ’n skoon afdroogdoek tussen die kastrol met water en die bak met die eiers om die hitte beter te reguleer. Voel kort-kort aan die onderkant van die bak – dit moet liggaamstemperatuur wees en jou nie brand nie. Wees ook versigtig vir die warm stoom wat ontsnap.

• ’n Sabayon moet lig, romerig en byna skuimerig wees. Om te toets of die sabayon tot op die regte stadium geklits is sit die klitser af, lig op en maak op die oppervlak van die mengsel ’n vorm 8 met die klitser. As dit die vorm behou, is die eiervla reg.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.