kategorieë: KalenderOntspanning

KAMERS/Makers Pretoria 2018

KAMERS/Makers Pretoria 2018. Foto’s verskaf.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

KAMERS/Makers sluit die jaar af in Pretoria – hierdie keer by Cornwall Hill College in Irene. Hierdie pragtige skool bied lekker groot spasie, maklike toegang en veilige parkeerplek. KAMERS/Makers beplan om meer as 200 uitstallers by die Irene-mark te hê!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

KAMERS / Makers bly ’n kontantlose omgewing, te danke aan hul goeie vennote, ABSA.

Die nuwe en verbeterde KAMERS-blad maak dit nou makliker om jou gunsteling produkte regdeur die jaar by shop.kamersvol.com te koop.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

KAMERS/Makers 2018 Irene, Pretoria
Cornwall Hill College
4 – 9 Desember 2018, 09:00 – 17:00 daagliks

Kaartjies
R60 by www.plankton.mobi en R90 by die hek. Hierdie kaartjies sluit in ’n beperkte voorraad KAMERS/Makers-inkopiesak en ’n tydskrif.
Multidag-toegang: R120
Groep- afslag: Koop drie, kry een gratis.
Studente en pensionarisse R60.
Onder 18 kry gratis toegang.

Vir meer inligting, besoek hulle webwerf. Vir aanlyn aankope, besoek hul aanlynwinkel. Volg hul op sosiale media: Facebook| Instagram | Twitter

Gesels saam en gebruik die hutsmerk #KAMERS2018.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

44 minutes Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

1 day Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

1 day Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

1 day Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

1 day Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.