kategorieë: TrendsMode

Karl Lagerfeld se horlosies

Karl Lagerfeld is verseker een van die mees bekende en ikoniese ontwerpers wêreldwyd! Hy is bekend vir sy sterk ontwerpers styl en voortdurende herskepping van idees in die mode wêreld. Hy is deur Vogue bestempel as ’n persoon wat mode weergaloos interpreteer. Hy ontwerp onder sy eie naam en is ook die groot dryfveer agter welbekende handelsmerke soos Chanel en Fendi.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die Karl Lagerfeld horlosie versameling is vanaf November maand in Suid-Afrika beskikbaar! Die Perspektive Platform horlosie is van vlekvrye staal en het ’n intense blink afwerking wat dit ’n opvallende prag bykomstigheid maak. Vir verskaffers inligting skakel 021 418 0045.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

4 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

4 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

4 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

4 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

5 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

5 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.