kategorieë: DekorLeefstyl

Klassieke kombuis

Alhoewel die kombuis-area hoofsaaklik klassiek is, het dit deeglike skeute van landelike elemente, kothuis-kwaliteite en weereens ’n Franse kinkel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Omdat die kombuis se raamwerk so eenvoudig is, is dit maklik om die styl met bykomstighede na willekeur te verander. Van elegant tot plattelands met die plasing van tipiese elemente.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die kombuis is ruim en geskik vir ’n groot gesin om saam in te kuier. Die sagte groen kleur van die kaste skep eenvormigheid en koppel die onderskeie dele van die kombuis. Al verskil die ontwerp van die kaste, vorm dit ’n perfekte eenheid. Die wenresep hier is: uitstekende vakmanskap en die slim benutting van spasie en kwaliteit.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn
Tags: dekorkombuis

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

7 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

7 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

7 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.